Alumni - Morris Gilbert

Who is De Wet Ras...

De Wet Ras No one who played against De Wet Ras, will ever forget his place-kicking abilities. Kicks of up to 65 metres were well within his range. This Kovsies old boy played just two Tests for the Springboks, but formidable players like Gerald Bosch...
Posted on 02-26-2009
Filed under: , ,

Wie is Adolf Malan....

Adolf Malan Op een na die langste speler wat ooit die Springboktrui oor die kop getrek het, een van vyf Malans wat Springbok gespeel het, 159 keer die Ligbloutrui gedra het en 'n volle 2.04-meter in sy sokkies staan: die oud-Tukkie; Adolf Malan. Neil...
Posted on 02-25-2009

Wie is Wahl Bartman....

Wahl Bartman, was UJ se heel eerste Springbok in 1986 - toe UJ nog RAU was en Pa Pelser aan die stuur was. Wahl praat met heimwee oor sy speeldae as student. "Dit was van die lekkerste rugby wat ek ooit gespeel het. Dit is goed dat universiteite...
Posted on 02-05-2009