Hy kan homself nie ’n lewe sonder rugby voorstel nie, want “vandat ek verstand gekry het, was ek op of langs die veld”. Wynand Claassen het min belangstelling nodig. Hy was immers die aanvoerder van die Springbokke op hul betogergeteisterde...
John Mametsa, a current member of the Vodacom Bulls’ Super 14 squad, is a very grateful player. “I can look back on a career blessed with wonderful opportunities. I could never have anticipated when I came to Pretoria in 2000 as a first year...
Say Johan Heunis and most people’s first recollections will be good manners, Springboks, Blue Bullls and Tukkies. True, Johan was and still is the impeccable gentleman; he represented South Africa in 14 tests (in the apartheid years), played 110...
Die gewese Springbok-, WP- en Matie-stut Cobus Visagie het by geleentheid in ’n onderhoud met die studentekoerant van die Universiteit van Stellenbosch vertel dat hy nog nie onder ’n beter aanvoerder as Louis Blom gespeel het nie. “Hy...
Die gewese Blou Bul-vleuel JJ van der Walt kan nie onthou in hoeveel wedstryde hy vir FNB Tuks gespeel het nie, maar wat hy nooit al vergeet nie, is hoeveel hy dit geniet het. “Ek was Maandag (1 Februarie) in die Spur toe Tuks teen die Pukke gespeel...
Tydgenote sal Tjaart Marais onthou as die blondekop wat met sy konstante uithalerspel op losskakel ’n groot staatmaker van die Pukke en destydse Wes-Transvaal (nou die Luiperds) was. Toe ek die Puk nader oor oud-spelers wat vir hul heldegalery kwalifiseer...