Who is Chean Roux by Piet De Jaager Maties old boy Chean Roux is currently the head coach at his alma mater, the University of Stellenbosch. Roux, a No.8 in his playing days, captained the Maties to the national club title in 2000 and coached the team...
Bossie, soos hy in die rugbywêreld bekendstaan, was een van die beste hakers wat die Puk ooit gehad het. Sy sterk skrumwerk het die lewe vir ander hakers moeilik gemaak in die oond. Hy het ook vinnig opgang gemaak en is ingesluit in die Mielieboere...