'n Mens kan al amper die Deep Heat ruik en die rugbyspelers se tokse hoor kletter op die sementvloere van die kleedkamers. Binne die volgende paar dae sal die afrigters van die agt spanne weet of hulle planne werk, of hulle spelpatrone suksesvol is...
Daar is net ‘n week oor voordat die aksie van die Varsity Cup weer in die TV-kamers van rugbygeesdriftiges oral in die land afskop. Vir die gelukkiges wat in Kaapstad en Potchefstroom langs die veld sal wees, wag daar bietjie meer as vir die TV...
Gaan die FNB Varsitybeker aangebied deur Steinhoff International by die Vodacombeker-reeks oorneem as die land se vernaamste kompetisie op die tweede vlak van rugby? Ek glo dié kompetisie het die ideale kans om dit wel te doen as dit volgende maand...