Gaan iemand die Maties stuit? Te oordeel aan die manier hoe hulle die Pukke afgelope Maandagaand op Stellenbosch verniel het, dink ek nie so nie. Tukkies lyk in hierdie stadium na die enigste span wat die skietgoed kan hê, maar moes hulle tuiswedstryd...
Dit is duidelik dat die groot honde in die kompetisie nog lekker rustig om die blok draf (en blaf), terwyl die kortbeentjies al hoe meer sukkel om by te bly. Die manier waarop Tukkies en Pukke gister hulle teenstanders verwoes het en die gemak waarmee...
Spankeuses en die invloed wat dit op die uitslag van die wedstryde gehad het, was vir my die hoogtepunt van die tweede ronde van wedstryde gister. Ná die eerste week het die meeste afrigters goed gaan navors oor hulle vertonings en aanpassings...
En daar gebeur dit toe presies soos ons gehoop het. Drie van die vier wedstryde was in die weegskaal tot in die laaste minute en al drie verloorspanne sal vandag nog steeds kopkrap oor hoé hulle die een laat glip het. Wat 'n fantastiese manier...