"Rapport" terug

Sorry Tiger!

Arme John Dobson. Daar word sy tuisveld, veronderstel om sy beste bondgenoot te wees, toe sy grootste vyand! Die laaste ding wat Ikeys nodig gehad het in hulle semi teen die Pukke was ongunstige toestande. En toe waai die wind letterlik die tuisspan se...
Posted on 03-24-2009

JJ gives us the low down...

Die laaste groepwedstryde was weer ‘n voorbeeld hoekom hierdie reeks so gewild is. Die laaste deelnemer aan die halfeindstryd is in die laaste sekonde van die gereelde fase bepaal! Gelukkig vir Tukkies was die skop van Donald Stevens mis en kon...
Posted on 03-18-2009
Filed under:

Hoe teenstrydig was Maandagaand se rugby nie

Hoe teenstrydig was Maandagaand se rugby nie! Aan die een kant van die skaal het Maties die bal lustig rondgegooi in snikhete temperature, terwyl UJ en Tuks ‘n uur later in gietende reen van een aanslaan na die ander moes voortploeter. Die een wedstryd...
Posted on 03-11-2009
Filed under: ,

JJ Rapport's back for us....

Daar is nog lewe in die Shimlas-aanslag. En die Pukke veg verbete terug om aansien en eer (en dalk sekere afrigters se loopbane?) te red. Maar dit raak al hoe meer ‘n geval van ‘n paar honde wat om ‘n been baklei, terwyl die groot hond...
Posted on 03-03-2009
Filed under: , , ,