Dit is moeilik om te glo dit is al alweer sulke tyd, maar dit is. Oor minder as ‘n week gooi ons weer kole in die Varsitybeker. Ek kan nie wag nie, want ek is siek en sat om een Heinekenbeker-wedstryd ná die ander op die kassie te volg met...
Die derde weergawe van die innoverende reeks beloof om beter en groter te wees as 2008 en 2009 en te oordeel aan die ervaring van die spanne, spelers, afrigters en administrateurs, behoort vanjaar se weergawe die hoë standaarde van die eerste twee...