Die Maties lyk onkeerbaar op pad na sy derde titel en die manier waarop die Kovsies getroef is, laat my wonder of die span van Stellenbosch hoegenaamd geklop kan word. Ek weet die Vodacombeker-kompetisie begin hierdie week en sal sekerlik ‘n invloed...
Sekere spelers in die Varsitybeker neem nie genoeg verantwoordelikheid oor hulle rol in die kompetisie nie. Om deel te wees van ‘n professionale kompetisie soos dié en in wedstryde te speel wat op TV uitgesaai word, behoort elke speler ‘n...
Die grootste vrees vir al die rolspelers in die Varsitybeker is eensydige wedstryde. Daarom sou gisteraand se tellings in die Shimlas/NMMU en Maties/TUT wedstryde nie goeie nuus gewees het nie. Volgens alle aanduidings was beide Shimlas en Maties skitterend...
Die eerste rondte van die kompetisie het nie werklik enige verrassings opgelewer nie. Daar was, soos verwag, skitterende rugby van Maties en Pukke, fantastiese ondernemingsgees van die Ikeys en ‘n rukkerige begin vir sommige skeidsregters. ‘n...