So eindig ‘n mens mos ‘n kompetisie! En ai tog, moet ons regtig nog ‘n jaar wag voordat dit weer kan gebeur? Vanjaar se Varsitybeker het beloof om beter en groter te wees en dit het sy belofte gestand gedoen. Dit was ongelooflik. Iets...
En daar bly die twee gunstelinge toe wel oor. Waar die Maties egter weer 'n keer gewys het hoeveel ligjare daar tussen hulle en die Pukke is op die oomblik, het die Shimlas die Ikeys tot in die laaste minuut beveg. Ek het gedink die Shimlas gaan in...
Vier afrigters het ‘n paar harde lesse geleer tydens die kompetisie en sal seker oor hulle skouers loer vir die messe wat uit is oor nóg ‘n mislukte poging. Freddie Grobler by Tukkies het vir die eerste keer nié die halfeind...
Het die Maties nog ‘n swak wedstryd in hulle of was die een teen Ikeys die vrotste wat hulle vanjaar gaan speel? Dit kan dalk na ‘n onsinnige vraag klink, want die Maties was weereens uitstekend en het welverdiend gewen. Die punt wat ek wil...
Sjoe, wat ‘n slagting op Stellenbosch! Ek weet sulke wedstryde is nie goed vir die bemarking van die toernooi en die belangstellingsvlak van TV-kykers nie. Maar al was die telling wat, ek kon nie ophou kyk na die Maties nie. Mensig, maar hulle is...