Lyk my julle braai nie meer nie of blog nie?Waar is almal,het die Shimlas julle stil gespeel?
EK sien ook die manne praat nie die jaar nie. Ek hoop shimlas maak nie net matie skrik soos hulle uct skrik gemaak het nie, maar speel hulle in die grond in. Shimlas het die guns om dit oordentlik die jaar te doen.