Ek sien so uit na die games in week 4 want nou moet die skote klap. die log is nou oop tot by tuks, en eenige een kan nog semies haal. Go tuks ons hou duim vas.
that's absolutely true..so much at stake..they have to really want this and give it their best shot..TUKS of NIKS!
Nou vir die grootte..Tuks vs. Maties...hier kom 'n ding..
Wat n K Game vir tuks. Ek weet nie wat om te dink van die span nie. Daar is so baie goed wat vekeerd geloop het dat ek dit aan swak disipliene en onfiks,e spelers (soos die pienk broek man )wat op die gras tydens die game gele en rus het!
No excuses there CCF. Definitely a whole lot of unfit players..not committed to doing their best for the team..did you see the string of injuries??? Dinge lyk maar power..
dalk volgende jaar ja..hopelik leer ons uit ons foute...ons sien nou maar uit na die Carlton Liga en dan hopelik die National Club Champs..
TUKS MY TUISTE. TUKS MY TROTS!!!!