Taai Kompetisie

rated by 0 users
This post has 3 Replies | 2 Followers

Top 25 Contributor
Male
Posts 8
Tier Posted: 03-10-2010 16:13

Ja,as Tuks nog iets wil doen om naam te bou kan hulle probeer om UCT te wen? Hulle praat van al die jong talent sit in Pretoria................maar eeeekk weet darem nie?

Top 10 Contributor
Female
Posts 52

Al die jong talent is in Pretoria...hulle speel of vir die Bulle (Vodacom Cup) of U/20 SA.

Regtig nie ons jaar gewees nie. Ons span het nie regtig kans gehad om te 'gel' nie..te veel veranderinge agv beserings ens. Don't get me wrong, ek maak nie verskonings nie, maar enige een wat rugby ken sal weet dat die nie die tipe rugby is wat ons gewoonlik by Tuks sien nie.

Ek verstaan nie juis hoe 'n span wat die finaal in die Carlton Beker kompetisie in Oktober verlede jaar behaal het, nou 6de op die Varsity Cup log is nie..

Top 25 Contributor
Posts 13

Jy slaan die spyker op sy kop. Tuks het te veel beserings gehad en nie genoeg diepte nie. Kommerwekkend is dat Pukke ook nog nie hulle volle potensiaal bereik het nie

Top 10 Contributor
Female
Posts 52
Dit is baie waar Barend.. Wel op 'n positiewe noot - as ons nie die Varsity Cup kan wen nie, moet ons seker die Miss Varsity Cup wen...Vote for Miss Tuks - sy is die mooiste tussen die klomp (maar ek is 'n vrou, so dit is seker net my opinie). LOL
Page 1 of 1 (4 items) | RSS