-
Tuks onoorwonne; nou wag Polisie
UP-Tuks het die afgelope naweek hul sesde agtereenvolgende oorwinning van die seisoen behaal deur Harlequins met 61-10 te oorrompel, maar 'n meer kliniese vertoning sal nodig wees teen Polisie in die 'eindstryd' om die Lucas Strachan-skild.
-
UP-Tuks bly bo op punteleer
Die span van FNB UP-Tuks het Centurion in 'n strawwe wedstryd met 27-20 geklop om na die boonste posisie op die punteleer van die Carltonbeker-Liga te skuif.
-
Centurion 'n groot taak vir Tuks
UP-Tuks word Saterdag (12 Mei) op hul tuisveld aan hul grootste vuurdoop nóg in die eerste ronde van die Carltonbeker-reeks onderwerp, want Centurion was nog altyd 'n besonder harde neut om te kraak.
-
'Nie goed genoeg nie'
'Ek is tevrede met die voltal wat ons losgepeel het, maar nie met die spel wat ons gelewer het nie. Ons kon en moes baie verder gewen het en sal ons sokkies moet optrek met die oog op die wedstryd teen Centurion (op 12 Mei).'
-
Liebenberg to lead Baby Boks
Varsity Cup-winning FNB UP-Tuks flank Wian Liebenberg will lead a powerful SA Under-20 team at the 2012 IRB Junior World Championships in Cape Town, the South African Rugby Union announced on Tuesday.
- The Varsity Cup 2012 is finished.
All teams now play in their local leagues - follow them on this website.
- 1 TUKS --

- 2 MATIES --

- 3 UJ --

- 4 NWU PUK --

- 5 NMMU --

- 6 SHIMLAS --

- 7 UCT --

- 8 TUT --

-
The Varsity Cup 2012 is finished.
All teams now play in their local leagues.
Tuks Varsity Cup News
UP-Tuks het die afgelope naweek hul sesde agtereenvolgende oorwinning van die seisoen behaal deur Harlequins met 61-10 te oorrompel, maar 'n meer kliniese vertoning sal nodig wees teen Polisie in die 'eindstryd' om die Lucas Strachan-skild.
Tuks Steinhoff Koshuisrugby
Steinhoff Mopanie claimed the University of Pretoria's Steinhoff Koshuisrugby league title after a 24-10 win over defending champions, Steinhoff Onderstepoort, in the final held earlier this week.
Tuks Alumni News
Proteas ODI and T20 captain AB de Villiers - a rugby player of note during his school days - has given his thumbs up to the FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International.
Tuks onoorwonne; nou wag Polisie
UP-Tuks het die afgelope naweek hul sesde agtereenvolgende oorwinning van die seisoen behaal deur Harlequins met 61-10 te oorrompel, maar 'n meer kliniese vertoning sal nodig wees teen Polisie in die 'eindstryd' om die Lucas Strachan-skild.
| Add a comment |
UP-Tuks bly bo op punteleer
Die span van FNB UP-Tuks het Centurion in 'n strawwe wedstryd met 27-20 geklop om na die boonste posisie op die punteleer van die Carltonbeker-Liga te skuif.
| Add a comment |
'Nie goed genoeg nie'
'Ek is tevrede met die voltal wat ons losgepeel het, maar nie met die spel wat ons gelewer het nie. Ons kon en moes baie verder gewen het en sal ons sokkies moet optrek met die oog op die wedstryd teen Centurion (op 12 Mei).'
| Add a comment |
Centurion 'n groot taak vir Tuks
UP-Tuks word Saterdag (12 Mei) op hul tuisveld aan hul grootste vuurdoop nóg in die eerste ronde van die Carltonbeker-reeks onderwerp, want Centurion was nog altyd 'n besonder harde neut om te kraak.
| Add a comment |
Tuks win without lifting a finger
FNB UP-Tuks, the 2012 Varsity Cup champions, registered their third consecutive Carlton League first round win without even lifting a finger on Wednesday.
| Add a comment |
More Articles...
Subcategories
-
Tuks Alumni
Golf Day:
Tuks will host an alumni Golf Day on the 5 March 2012 at Wingate Golf Club Pretoria. The visiting team will have up to 16 of their own alumni joining in the day, which will be a "better ball match play" competition. The rest of the field will be our own alumni and we expect up to 100 players - you are invited to participate and enjoy a great rugby day.
Pre-match drinks:
All Tuks Alumni are invited to join us for pre-match drinks, two hours ahead of each home game on the 5th Feb - HPC, 5th March - Tuks Athletic Clubhouse. For more information please contact Conrad Boshoff at 083 698 4673.