Ixias goed verteenwoordig
Die Ixias van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein was as houer van die FNB Varsityskild goed verteenwoordig tydens die amptelike bekendstelling van die 2012 Varsity-reekse.

Hier is afrigters en beamptes van SUT saam met die Ixias se gholfspan wat aan die gholfdag op die Blair Atholl Gholflandgoed buite Johannesburg deelgeneem het.
Die manne met die pienk-kortbroeke is die gholfspelers.
Van links is: Helgard Müller, Danny O’Neil, Theuns Hanekom (afrigter), André Proos, Thys Nel (afrigter) en Gert Cronjé.
Deur George van Eck
| Add a comment |









