Beste Barbarians van Kovsies

Met die verskeie koshuisligas se eindrontes wat op 9 September by die Universiteit van die Vrystaat (UV) plaasvind, het Kovsie Rugby hierdie week met die finale Barbarian-rugbyspan navore gekom.

Op 23 September sal hierdie rugbyspan, saamgestel uit die beste koshuisrugby-spelers van Kovsies, na Tukkies gaan om ‘n soortgelyke Pretoriaanse span in die Barbarian-Rugbykompetisie die stryd aan te sê.

Kovsies se finale Barbarianspan is soos volg:

I. Fourie (Heimat), J.Masuaby (JBM), W.Clift (Vishuis), D.Opperman (Heimat), A.Fourie (Vishuis), H.du Toit (JBM), W.Grobler (Vishuis), W.Morrisson (Vishuis), J.Henning (Armentum), D.Kritzinger (JBM), B.Motase (Karee), E.Strydom (Heimat), J.Brune (Vishuis),  P.Cockerell (JBM), J.van den Heever (Karee)

Reserwes:
Z.Nel (Vishuis), J.Steyn (Karee), G.Schoeman (Heimat), J.Slabbert (JBM), D.van den Vyver (JBM), R.du Toit (Vishuis), S.Mhlati (Tswelopele)

Deur Stefan Lotter

Add a comment